GROOTFM is ‘n kommersiële radiostasie met ‘n gemeenskapsbelang, wat in Afrikaans uitsaai en die groter Pretoria metropool bedien. Goeie Afrikaanse musiek en internasionale kontemporêre musiek vorm die kern van die stasie en is ook vermeng met lekker gesel
heyManie is hier vir alle jongmense en almal wat ‘n hart het vir ons jongmense. Hier kan ons saam lag, saam huil en alles tussen-in terwyl ons leer om te leef - en dit ten volle!