Die gewildheid en toonaangewende posisie van Tygerberg 104FM kan toegeskryf word aan die diens se uiters hoë programstandaarde en sy musiek (Gospel, Volwasse Kontemporêre en Goue Treffer musiek-formaat), die geestelike inhoud en die personeel se toewyding